Eric Mabius

Eric Mabius
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eric Harry Timothy Mabius
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Mabius is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Welcome to the Dollhouse (1995), Cruel Intentions (1999), en Resident Evil (2002), en in die televisiereeks Ugly Betty (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy